SKATKISBOEKE • Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet • Memories of vintage books is a treasure to enjoy

KONTAK & TERUGVOER

Baie welkom! As jy enige vrae het oor die versameling, ou sagteband storieboeke, fotoverhale van toeka se dae, of voorblaaie wat jy dalk met die argief wil deel, is jy baie welkom om my direk per e-pos te kontak.

✉️ E-pos Besonderhede:

haasbroek.pieter@gmail.com

Mnr. Pieter Haasbroek • Webwerf eienaar en navorser

Ruiter in Swart DVD Navrae:

Vir enige bestellings of navrae vir die DVD van "Ruiter in Swart", kontak gerus vir Amanda de Goede in Klerksdorp by 083 761 8222.

← Terug na Tuisblad